Borgloon

Borgloon

Loeën

Looz
Munisipaliteit
Die Sint-Odulfuskerk
Die Sint-Odulfuskerk
Vlag van Borgloon
Vlag
Wapen van Borgloon
Wapen
Ligging van Borgloon in die provinsie Limburg
Ligging van Borgloon in die provinsie Limburg
Koördinate: 50°48′00″N 5°21′00″O / 50.80000°N 5.35000°O / 50.80000; 5.35000
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterEric Awouters (Open VLD)
Oppervlak
 • Totaal51,12 km2 (19,74 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal10 450
 • Digtheid204/km2 (530/vk. myl)
Poskode
3840
Skakelkodes012
Webwerfwww.borgloon.be

Borgloon (Limburgs: Loeën, Frans: Looz) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 10 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 51 km². Borgloon lê in die Haspengouw.

Die Sint-Odulfuskerk dateer uit die 10e eeu.


Developed by StudentB